Sport

Riebeek Kasteel atleet presteer

Adriaan Vlok, Gr.7 presteer uitstekend in Diskus tydens die Boland Kampioenskappe. Hy dring dus deur tot die Wes-Kaap Kampioenskappe wat op 27 Februarie 2016 in Oudtshoorn aangebied word. Riebeek Kasteel is trots op jou en wens vir jou alle sterkte toe met Saterdag.

 

Adriaan 1adriaan

Leerders verwerf Wes-Boland kleure in krieket

Riebeek Kasteel wens hierdie leerders baie geluk met die uitmuntende prestasie en wens vir hul alle sterkte toe met die wedstryde . Thomas Theron en Evan Coetzee ( o/11 ) en Braydon Appollis ( o/12 )

evan en thomasbraydon

Calendar

« December 2019 »
Mo Tu We Th Fr Sa Su
           
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31