Kultuur

142 JAAR VAN WAARDEVOLLE DIENS

 IMG_7212

Laerskool Riebeek Kasteel het sedert 1874 ‘n waardevolle bydrae gespeel in die onderrig en opvoeding van letterlik duisende leerders. Vanaf ‘n opvoedkundige les met ‘n swartbord in die verlede tot ‘n Interaktiewe witbord in 2016 . Vanjaar word verskeie aksies geloods om die aksies van 142 jaar in onderwys te eer , maar ook leerders en die gemeenskap te herinner aan die waardevolle rol wat Laerskool Riebeek Kasteel oor jare heen speel. Groot klem word vanjaar geplaas op liefdadigheid en is ‘n muntlegging deur leerders gehou op die dag van die verjaarsdag vieringe. Leerders het aan verskeie buitelugaktiwiteite , probleemoplossing en boeresport aktiwiteite deelgeneem tydens hierdie vieringe. Riebeek Kasteel sien uit na nog 142 jaar se Opvoedkundige Groei.

IMG_7189

 

 

VAN NIETS TOT IETS

Om van Rommel iets te maak wat mens mee kan spog op ‘n modeparade moet gedoen wees. Die kreatiwiteit van die Gr.7 leerders is op die proef gestel toe hulle nuttigheidswaarde aan rommel moes voeg om hul rommelkledingstukke te ontwerp. Hierdie kledingstukke is tydens ‘n mode-parade uitgestal op Dinsdag, 15 Maart 2016.

Miskien laat dit mens dink voordat jy iets weggooi.

 

IMG_6507  IMG_6526 IMG_6529 IMG_6538IMG_6514 IMG_6546 IMG_6557 IMG_6573 IMG_6578 IMG_6582 IMG_6588 IMG_6595 IMG_6602 IMG_6637 IMG_6651

Laerskool Riebeek Kasteel deel in liefde op Valentynsdag

Op Vrydag 12 Februarie het die leerders van Laerskool Riebeek Kasteel ‘n Mnr. en Mej. Valentyn gekies. Hulle is :

Senior: Otha Mali en Sharlé Hanekom

IMG_3546

Junior: Mieke Geldenhuys en Alexander Wedgwood

IMG_3549IMG_3545

Calendar

« December 2019 »
Mo Tu We Th Fr Sa Su
           
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31