Personeel

Laerskool Riebeek Kasteel verwelkom nuwe opvoeders.

Personeel en leerders is opgewonde oor die drie nuwe opvoeders wat vanjaar by Laerskool Riebeek Kasteel begin het. Ons belĂȘ verseker in kwaliteit onderwysers. Mnr. Johan Kotze, Mej. Waroeska Marx en Juffrou Adri Walters.

IMG_3573adri